Bandiet
Bandiete is 'n mengelmoes van manne waarvan die meeste maar 'n twyfelagtige agtergrond het. Hulle is die krag van enige georganieseerde groep kriminele en al is hulle ongekunsteld en nie baie intelligent nie, is hulle baie goed daarmee om hulle slagoffers te moker tot oorgawe. Soos enige soort skelm, is hulle nie daarmee gediend om in die helder daglig te veg nie, aangesien hulle daaraan gewoond is om snags te werk.
Information
Advances from: | Uitvaagsel |
Bevorder na: | Highwayman |
Cost: | 23 |
LP: | 50 |
Beweging: | 5 |
EP: | 70 |
Level: | 2 |
Orde: | chaoties |
ID | Bandit |
Vermoëns: |
Attacks (damage - count)
knuppel nabygeveg | 8 - 4 impak |
Weerstande
lem | 0% | steek | 0% | |||
---|---|---|---|---|---|---|
impak | 0% | vuur | 0% | |||
koue | 0% | arcane | 20% |
Terrein
Movement Cost | |||
---|---|---|---|
Terrein | Verdediging | ||
Berge | 3 | 60% | |
Coastal Reef | 2 | 30% | |
Deep Water | - | 0% | |
Dorpie | 1 | 60% | |
Flat | 1 | 40% | |
Frozen | 3 | 20% | |
Grot | 2 | 40% | |
Heuwels | 2 | 50% | |
Kasteel | 1 | 60% | |
Moeras | 3 | 20% | |
Mushroom Grove | 2 | 50% | |
Sand | 2 | 30% | |
Unwalkable | - | 0% | |
Vlak Water | 3 | 20% | |
Woud | 2 | 50% |