Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Lansdraer

(image)

Belowende spiesmanne in Wesnoth se leër word dikwels bevorder om lanse te dra. Hulle kry dan ook uitrustings wat baie beter is as die losse versameling leerbeskerming wat hulle voorheen as jong rekrute gehad het. 'n Lans is 'n baie langer wapen as 'n spies en laat jou toe om ander gevegstaktieke te gebruik. 'n Muur van lansdraers is 'n groot kopseer vir enige Kavellerie stormloop en met die nodige opleiding en dissipline kan Lansdraers ook die meeste voetsoldate terughou.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens laat Lansdraers toe om altyd eerste toe te slaan in 'n nabygeveg.Spesiaal The length of this unit's weapon allows it to strike first in melee, even in defense.

Bevorder na: Spiesvegter
Bevorder na: Halbardier
Skuiwe: 25
LP: 55
Beweging: 5
EP: 65
Vlak: 2
Orde: wettig
IDPikeman
Vermoëns:
(image)lans
steek
10 - 3
nabygeveg
eerste trefhou
Weerstande
lem0%
steek40%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%