Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Spiesvegter

(image)

Swaarde is vir baie plaas arbeiders 'n luukse wat hulle nie kan bekostig nie. Spiese is makliker om te maak en werk net so goed sonder 'n metaal kop, alhoewel meeste een kan bekostig. Geklee in leer lyfbeskerming, en baie keer met 'n skild en 'n paar spiese as wapens, is die spiesvegters die kern van baie lëers. Meeste van die tyd word hulle in die eerste linies geplaas met net basiese opleiding.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens veroorsaak dat die spiesvegters eerste slaan in 'n geveg, selfs al verdedig hulle.Spesiaal The length of this unit's weapon allows it to strike first in melee, even in defense.

Bevorder na: Boer
Bevorder na: Swaardvegter Lansdraer Spiesgooier
Skuiwe: 14
LP: 36
Beweging: 5
EP: 42
Vlak: 1
Orde: wettig
IDSpearman
Vermoëns:
(image)spies
steek
7 - 3
nabygeveg
eerste trefhou
(image)Spiesgooier
steek
6 - 1
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%