Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Spiesgooier

(image)

Spiesgooiers dra byna altyd 'n paar spiese saam om die vyande op 'n afstand lastig te val. Van hulle het egter 'n natuurlike talent en is nogal goed daarmee. Spiesgooiers is 'n waardevolle bate van 'n leër aangesien hulle hul vaardighede in handgevegte aanvul met 'n vermoë om vyande op 'n afstand ook aan te val. Hulle kan spiese in die geledere van die vyand ingooi, dikwels sonder vrees vir vergelding en kan dan nog steeds hulle man staan in handgevegte.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapen laat 'n spiesgooier toe om altyd eerste te slaan in 'n handgeveg, selfs op verdediging.Spesiaal The length of this unit's weapon allows it to strike first in melee, even in defense.

Bevorder na: Spiesvegter
Bevorder na:
Skuiwe: 25
LP: 48
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 2
Orde: wettig
IDJavelineer
Vermoëns:
(image)spies
steek
8 - 3
nabygeveg
eerste trefhou
(image)Spiesgooier
steek
11 - 2
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek40%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%