Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Skaduwee

(image)

Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie.

Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel skade berokken. Die Skadu's het buitengewone weerstande teen skade en beweeg stadig oor oop water. Die Skadu's kan in die nag wegkruip, en geen teken van hul teenwoordigheid los nie.SpesiaalRugsteek:
Hierdie eenheid dien dubbele skade toe as 'n goedgesinde eenheid aan die ander kant van die teiken is. (Dit werk nie vir bongenote nie.) Spirits have very unusual resistances to damage, and move quite slowly over open water. This unit is able to hide at night, leaving no trace of its presence. This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Spook
Bevorder na: Nag Gaunt
Skuiwe: 38
LP: 24
Beweging: 7
EP: 100
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDShadow
Vermoëns: nagsluip, skermutselaar
(image)kloue
lem
8 - 3
nabygeveg
rugsteek
Weerstande
lem50%
steek50%
impak50%
vuur10%
koue70%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge150%
Diep Water250%
Dorpie150%
Flat150%
Frozen150%
Grot150%
Heuwels150%
Impassable9950%
Kasteel150%
Kusstreek250%
Moeras150%
Mushroom Grove150%
Sand150%
Unwalkable150%
Vlak Water250%
Woud150%