Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Nag Gaunt

(image)

Hoekom hierdie kreature maskers dra is onbekend, en niemand weet eintlik wat hulle wegsteek nie. Hierdie vrees-aanjaende gedaantes word baie min deur die lewendes gesien, en die wat hulle wel gesien het, het nooit genoeg tyd gehaad om hul vyand te bestudeer nie.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die Nag Gaunt die vyand se aandag aftrek, mag die nag gaunt agter die vyand se rug insluip en hom in die rug steek, wat dan dubbele skade veroorsaak. Nag Gaunts het ongewone weerstande vir skade, en beweeg nogal stadig oor water. Nag Gaunts kan wegkruip in die nag, en daar sal glad nie 'n spoor van hulle bestaan oorbly nie.SpesiaalRugsteek:
Hierdie eenheid dien dubbele skade toe as 'n goedgesinde eenheid aan die ander kant van die teiken is. (Dit werk nie vir bongenote nie.) Spirits have very unusual resistances to damage, and move quite slowly over open water. This unit is able to hide at night, leaving no trace of its presence. This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Skaduwee
Bevorder na:
Skuiwe: 52
LP: 35
Beweging: 7
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDNightgaunt
Vermoëns: nagsluip, skermutselaar
(image)kloue
lem
10 - 3
nabygeveg
rugsteek
Weerstande
lem50%
steek50%
impak50%
vuur10%
koue70%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge150%
Diep Water250%
Dorpie150%
Flat150%
Frozen150%
Grot150%
Heuwels150%
Impassable9950%
Kasteel150%
Kusstreek250%
Moeras150%
Mushroom Grove150%
Sand150%
Unwalkable150%
Vlak Water250%
Woud150%