Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Towenaar

(image) (image)

Mense het al dikwels gewonder oor hoe die wêreld waarin hulle leef werk. Vir sommiges is dit 'n obsessie, die hoofdoel van hulle lewens. Die Towenaars het baie jare aan studie afgestaan en het hulself onderskei deur die groot hoeveelheid kennis wat hulle versamel het. In 'n wêreld waar bitter min mense kan lees en skryf, het hierdie mense hulself ten volle oorgegee na die strewe vir kennis. Onder hulle tel die kinders van die adelstand en ook die wat wil ontsnap uit die sieldodende lewe van die handewerker.

Dit is ironies dat die towenaars met hulle baie kennis en met hul beskeie monopolie daaroor, dat hulle as 'n gemeenskap maklik oor die samelewing sou kon heers as hulle ooit sou probeer. Hulle groot liefde is egter nie geld of mag nie en sal diegene wat toorkuns vir die doel bestudeer gewoonlik nie die moed van oortuiging hê wat dit verg om dit te bemeester nie.

Towenaars is fisies swak en nie vertroud met oorlogvoering nie, maar het nietemin vaardighede wat hulle baie nuttig maak in 'n geveg.

Spesiale Nota's: Die afstandaanval van 'n towenaar besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na:
Bevorder na: Wit Magiër Rooi Towenaar
Skuiwe: 20
LP: 24
Beweging: 5
EP: 60
Vlak: 1
Orde: wettig
IDMage
Vermoëns:
(image)staf
impak
5 - 1
nabygeveg
(image)missiel
vuur
7 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%