Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Generaal

(image)

As die leiers van hulle lëers, is Generaals verantwoordelik vir die beskerming van groot of belangrike gebiede in die koningkryke waartoe hulle trou gesweer het. Hulle opleiding en ervaring is voldoende om hierdie opdragte uit te voer.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Generaal stel goedgesinde eenhede langs hulle in staat om meer skade in 'n geveg te berokken, dit geld egter slegs vir eenhede op 'n laer vlak.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na: Lieutenant
Bevorder na: Grootmaarskalk
Skuiwe: 54
LP: 58
Beweging: 6
EP: 180
Vlak: 3
Orde: wettig
IDGeneral
Vermoëns: leierskap
(image)swaard
lem
9 - 4
nabygeveg
(image)kruisboog
steek
7 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem10%
steek10%
impak10%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%