Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Sielsuiger

(image)

'n Sielsuiger is die verpersoonliking van die swart kunsste se eerste doelwit: die strewe na onsterflikheid. Al word baie opgeoffer met die wedergeboorte, ontneem 'n mens die dood van sy verskrikking. Die verstand bly behoue en die gees volg al kwyn die liggaam weg.

Dit is onbekend, behalwe miskien in die binnekringe van die nekromante of die lewe onbepaald of slegs tydelik verleng word. Maar selfs deur hierdie dinge te oordink kan mens nie help om te besef die grootsheid wat hulle reeds vermag het nie.

Spesiale Nota's: Die afstand-aanvalle van 'n sielsuiger besit toorkrag en het altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n sielsuiger dreineer die slagoffer se lewe en vul die sielsuiger aan.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. During battle, this unit can drain life from victims to renew its own health. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures. This unit can move unseen in deep water, requiring no air from the surface.

Bevorder na: Duistere Towenaar
Bevorder na:
Skuiwe: 50
LP: 60
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDLich
Vermoëns: steek
(image)aanraak
afstandgeveg
8 - 3
nabygeveg
dreineer
(image)rillingsgolf
koue
12 - 3
afstandgeveg
magies
(image)stoot
afstandgeveg
9 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem10%
steek30%
impak-10%
vuur-20%
koue60%
afstandgeveg-40%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water310%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%