Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Moordenaar

(image) (image)

Die grootste skelms word somtyds aangesê om meer te neem as net hulle slagoffers se besittings. Hierdie onheilspellende figure is meesters in mesgevegte en bedrieglik vlugvoetig en sal enige moontlike manier gebruik om stilweg van hulle slagoffers ontslae te raak, hetsy dit vergiftigde messe wat van ver gegooi word of 'n dolk wat in die rug gesteek word. Hierdie sluipmoordenaars is dodelik in die nag maar is ongemaklik daarmee om in die heldere sonlig te veg.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid met dieselfde lojaliteite as die sluipmoordenaar die vyand se aandag aftrek, kan die sluipmoordenaar hom in die rug steek en dubbele skade aanrig, deur agter daardie vyand in te sluip. Hulle gooimesse is ook met gif besmeer wat voortdurend die vyand se krag sal laat kwyn.SpesiaalRugsteek:
Hierdie eenheid dien dubbele skade toe as 'n goedgesinde eenheid aan die ander kant van die teiken is. (Dit werk nie vir bongenote nie.) The victims of this unit's poison will continually take damage until they can be cured in town or by a unit which cures. This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Uitvaagsel
Bevorder na:
Skuiwe: 44
LP: 51
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDAssassin
Vermoëns: skermutselaar
(image)dolk
lem
8 - 3
nabygeveg
rugsteek
(image)mes
lem
5 - 3
afstandgeveg
poison
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%