Edele Kommandeur
Die rang van Kommandeur word gehou deur die wat manskappe in 'n veldslag lei. Hulle besit leierskaps-vernuf en gee aan die manskappe wat langs hulle is, en wat 'n laer rang beklee, beter werkverrigting gedurende 'n geveg. Kommandeurs is baie vernuftig met 'n swaard maar dra ook 'n boog wanneer dit nodig is. As 'n Kommandeur doodgaan, is die stryd verlore.
Information
Advances from: | Edele Vegter |
---|---|
Advances to: | Edele Heer |
Cost: | 38 |
HP: | 48 |
Moves: | 6 |
XP: | 90 |
Vlak: | 2 |
Orde: | lawful |
Id: | Noble Commander |
Abilities: | leierskap |
Attacks (damage × count)
swaard | lem | 8 × 4 | nabygeveg | |
boog | steek | 6 × 3 | afstandgeveg |
Weerstande
lem | 0% | steek | 0% | |||
---|---|---|---|---|---|---|
impak | 0% | vuur | 0% | |||
koue | 0% | arcane | 10% |
Terrain
Terrain | Movement Cost | Defense | |
---|---|---|---|
Berge | 3 | 60% | |
Coastal Reef | 2 | 30% | |
Deep Water | ‒ | 0% | |
Dorpie | 1 | 60% | |
Fake Shroud | ‒ | 0% | |
Flat | 1 | 40% | |
Frozen | 3 | 20% | |
Fungus | 2 | 50% | |
Grot | 2 | 40% | |
Heuwels | 2 | 50% | |
Kasteel | 1 | 60% | |
Moeras | 3 | 20% | |
Sand | 2 | 30% | |
Unwalkable | ‒ | 0% | |
Vlak Water | 3 | 20% | |
Woud | 2 | 50% |
Last updated on Wed Jan 22 00:50:43 2025.