Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Wose

(image)

Selde gesien, selfs deur die Elwe, is Wose 'n soort van kreatuur waarvan ons baie min weet. Die Elwe weet seker die meeste en hulle vertel dat die Wose niks te doen het met die bome nie, alhoewel die form dieselfde is. Hulle dink die Wose is naby familie van die fëe, nader familie aan die fëe as wat die Elwe is, maar in 'n ander opsig. Die doen en lates van die Wose's is onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur.

Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is egter glad nie gewood daaraan, en kan nie, vinnig rondbeweeg nie.

Spesiale Nota's: Wose regenereer deur van natuurlike hulpbronne gebruik te maak en sodoende het hulle nie nodig om na die dorpies te gaan vir hulp of vir voeding nie.Spesiaal In woodlands, this unit's ambush skill renders it invisible to enemies unless it is immediately adjacent or has revealed itself by attacking. This unit regenerates, which allows it to heal as though always stationed in a village.

Bevorder na:
Bevorder na: Oud Wose
Skuiwe: 20
LP: 52
Beweging: 4
EP: 40
Vlak: 1
Orde: wettig
IDWose
Vermoëns: lokval, regenereer
(image)verpletter
impak
13 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek60%
impak40%
vuur-50%
koue10%
afstandgeveg-30%
TerreinBewegingVerdediging
Berge330%
Diep Water9910%
Dorpie120%
Flat120%
Frozen220%
Grot320%
Heuwels230%
Impassable9920%
Kasteel120%
Kusstreek220%
Moeras230%
Mushroom Grove230%
Sand220%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud140%