Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Uitvaagsel

(image) (image)

Die tou-leiers van enige groep diewe verdien hulle range deur hulle vernuf. Hierdie uitvaagsels het al baie onaangename oomblike gehad terwyl hulle vlug deur skares vanaf iemand wat hulle wil leed aandoen. Meesters van die mesgeveg, kan hulle ook messe gooi met betroubare akkuraatheid, en lang ure se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die uitvaagsel die vyand se aandag aftrek, mag die uitvaagsel rugsteek, en dit berokken dubbele skade terwyl die uitvaagsel agter die vyand ronsluip.SpesiaalRugsteek:
Hierdie eenheid dien dubbele skade toe as 'n goedgesinde eenheid aan die ander kant van die teiken is. (Dit werk nie vir bongenote nie.) This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Dief
Bevorder na: Moordenaar
Skuiwe: 24
LP: 40
Beweging: 6
EP: 70
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDRogue
Vermoëns: skermutselaar
(image)dolk
lem
6 - 3
nabygeveg
rugsteek
(image)mes
lem
4 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%