Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Gees

(image)

Slegs diegene wat in die kringe van die dodepraters beweeg het weet wat gedoen moet word om 'n mens in 'n monster te verander en dit is 'n geheim wat hulle nie gaan verklap nie. Watter onuitspreekbare rituele hulle ookal uitvoer, dit lei tot 'n gedierte wat niks meer kennis drae van die tyd toe dit nog mens was nie, 'n gedierte wat naak rondslenter soos die dag wat dit gebore is, wat homself volvreet met die vlees van die dooies.

Dit is as gevolg van sulke dinge dat dodepratery met 'n byna dierlike haat veroordeel word.

Spesiale Nota's: 'n Monstergees se kloue is met gif bedek en slagoffers van hierdie gif hou aan om skade op te doen totdat hulle in 'n dorp of by 'n geneser behandel word.Spesiaal The victims of this unit's poison will continually take damage until they can be cured in town or by a unit which cures.

Bevorder na:
Bevorder na: Nekromante
Skuiwe: 16
LP: 33
Beweging: 5
EP: 35
Vlak: 1
Orde: chaoties
IDGhoul
Vermoëns:
(image)kloue
lem
4 - 3
nabygeveg
poison
Weerstande
lem10%
steek30%
impak0%
vuur10%
koue40%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9910%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%