Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Draug

(image)

Die Draug, oorblyfsels van wat eens legendariese krygers was, boesem vrees by almal wat hul teenstaan in. Hulle word nie deur boosheid gedryf nie maar is verewig verbind tot die droom van onlewe en hul wandel deur al die grootse veldslae in hul herinneringe en veg desperaat om weer vry te wees, vir 'n vrede wat slegs met die mag van wapens gekoop kan word. Hulle herrinneringe van hul vyand of die rede vir hul stryd het lankal vervaag.Spesiaal This unit can move unseen in deep water, requiring no air from the surface.

Bevorder na: Revenant
Bevorder na:
Skuiwe: 50
LP: 68
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDDraug
Vermoëns: steek
(image)byl
lem
12 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem40%
steek60%
impak-20%
vuur-20%
koue60%
afstandgeveg-50%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water310%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud250%