Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Swaardvegter

(image)

'n Ervare soldaat sal gewoonlik genoeg spaar om ordentlike lyf-pantser of on 'n stewige swaard te koop. Alhoewel die verkoop van hul spiese 'n groot verandering is vir die spiesvegters, sal meeste die kans aangryp om 'n swaard te koop want hulle weet dat 'n swaard baie meer beweeglik is as 'n spies, veral met die naby-gevegte.

Bevorder na: Spiesvegter
Bevorder na: Koninklike Wag
Skuiwe: 25
LP: 55
Beweging: 5
EP: 60
Vlak: 2
Orde: wettig
IDSwordsman
Vermoëns:
(image)swaard
lem
8 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem20%
steek0%
impak20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%