Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Prinses

(image)

Die prinses is van koninklike geboorte en het van vroegs af al geleer om met swaarde te veg by die beste generaals en gevegstaktieke by die groot leermeesters, wat haar 'n uitstekende vegter asook leier maak. Die eenhede uit laer vlakke om haar sal beter veg as gevolg van haar teenwoordigheid. Die Prinses is ook vlugvoetig en handvaardig amper soos 'n dief.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na:
Bevorder na: Oorlogs Prinses
Skuiwe: 39
LP: 48
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDPrincess
Vermoëns: leierskap
(image)sabre
lem
11 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Chasm9920%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Graslande160%
Grot250%
Grot Muur9950%
Heuwels270%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Sneeu240%
Vlak Water240%
Woud270%