Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Ridder

(image)

Perderuiters met vaardigheid en dissipline word bevorder na Ridders toe. Hulle is veterane van vele gevegte en het al dikwels die noodlottige gevolge van 'n mislukte stormloop aanskou en het dus geleer om dit met omsigtigheid te gebruik. Ridders dra ook daarom swaarde as deel van hulle wapenrusting en gebruik dikwels taktieke wat al verg dit veel meer geduld, baie veiliger is as 'n stormloop. Hulle lanse staan altyd egter reg en om ervaring op te doen met hierdie wapen is net tot hul voordeel.Spesiaal

Spesiale Nota's: 'n Ridder se stormloop verdubbel beide skade berokken en skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings terug-aanval nie

Bevorder na: Ruiter
Bevorder na: Geloofskryger Groot Ridder
Skuiwe: 40
LP: 58
Beweging: 8
EP: 120
Vlak: 2
Orde: wettig
IDKnight
Vermoëns:
(image)swaard
lem
8 - 4
nabygeveg
(image)lans
steek
14 - 2
nabygeveg
bestorm
Weerstande
lem20%
steek-20%
impak30%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Graslande140%
Grot420%
Grot Muur9920%
Heuwels240%
Moeras420%
Mushroom Grove420%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water420%
Woud330%