Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Doodslem

(image)

In lewe was die verfoeilikes wat as 'Dodelemme' bekend gestaan het meester van die vegkuns, soldate wat beide rats en dodelik was. Hulle nuwe meesters erken dit dikwels en probeer om voordeel daaruit te trek deur hulle met uitrusting te voorsien om by hulle vorige vaardighede te pas. Al is hulle swak is hierdie monsters baie vinniger as enige ander van hulle soort beide te voet en met hulle lemme.Spesiaal This unit can move unseen in deep water, requiring no air from the surface.

Bevorder na: Geraamte
Bevorder na:
Skuiwe: 28
LP: 39
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDDeathblade
Vermoëns: steek
(image)byl
lem
8 - 5
nabygeveg
Weerstande
lem40%
steek60%
impak-20%
vuur-20%
koue60%
afstandgeveg-50%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water310%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water220%
Woud250%