Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Bandiet

(image)

Bandiete is 'n mengelmoes van manne waarvan die meeste maar 'n twyfelagtige agtergrond het. Hulle is die krag van enige georganieseerde groep kriminele en al is hulle ongekunsteld en nie baie intelligent nie, is hulle baie goed daarmee om hulle slagoffers te moker tot oorgawe. Soos enige soort skelm, is hulle nie daarmee gediend om in die helder daglig te veg nie, aangesien hulle daaraan gewoond is om snags te werk.

Advances from: Uitvaagsel
Bevorder na: Highwayman
Cost: 23
LP: 50
Beweging: 5
EP: 70
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDBandit
Vermoëns:
(image)knuppel
impak
8 - 4
nabygeveg
Resistances:
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
arcane20%
TerreinMovement CostVerdediging
Berge360%
Coastal Reef230%
Diep Water-0%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable-0%
Kasteel160%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable-0%
Vlak Water320%
Woud250%