Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Gees

(image)

Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul meester se werf op sonder om te slaap.

Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer gevaarlike mag op hierdie een se hakke volg.

Spesiale Nota's: 'n Trefhou deur hul lem sal die lewe uit hul slag-offer dreineer, en dit sal die gees se kragte aanvul. Geeste het baie ongewone weerstende teen skade en beweeg stadig oor die oop-waters.Spesiaal During battle, this unit can drain life from victims to renew its own health. Spirits have very unusual resistances to damage, and move quite slowly over open water. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures.

Bevorder na: Wraith
Bevorder na:
Skuiwe: 52
LP: 33
Beweging: 7
EP: 150
Vlak: 3
Orde: chaoties
IDSpectre
Vermoëns:
(image)Dodelem
afstandgeveg
9 - 4
nabygeveg
dreineer
(image)kla
koue
6 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem50%
steek50%
impak50%
vuur10%
koue70%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge150%
Chasm150%
Diep Water250%
Dorpie150%
Graslande150%
Grot150%
Grot Muur9950%
Heuwels150%
Moeras150%
Mushroom Grove150%
Sand150%
Sneeu150%
Vlak Water250%
Woud150%