Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Revenant

(image)

Deur hulle 'n vals lewe te gee nadat hulle opgeroep is uit die dode, vind die kreature genaamd Revenante, hulself weer in die stryd. Hulle was duidelik groot krygers in hulle vorige lewe, alhoewel die geheue daarvan al lank al verby is. Selfs die towenaars wat hulle oproep kan net spekuleer oor hulle verlede. Nadat ons hierde vra ten syde stel, moet ons sê die Revenant is 'n kragtige wapen in 'n geveg, 'n onverskrokke kryger wat nie pyn voel nie, en wat tot die bitter einde sal veg.Spesiaal This unit can move unseen in deep water, requiring no air from the surface.

Bevorder na: Geraamte
Bevorder na: Draug
Skuiwe: 28
LP: 47
Beweging: 5
EP: 85
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDRevenant
Vermoëns: steek
(image)byl
lem
8 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem40%
steek60%
impak-20%
vuur-20%
koue60%
afstandgeveg-50%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water310%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water220%
Woud250%