Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Lanser

(image)

Lansiers is van die dapperste en mees gevreesde ruiters van Wesnoth. Hulle is geklee in 'n harnas wat die minimum beskerming bied, om hulle sodoende die vryheid te gee om vinnig te ry, dikwels baie vinniger as enige van hulle eweknieë. Die waaghalsige taktiek wat hulle inspan is egter 'n tweesnydende swaard, dis of glorie of 'n vinnige dood. Lansiers is goed daarmee om voetsoldate af te maai wat die fout gemaak het om uit hulle linies weg te breek en om verdedigingslinies te oorbrug. Hulle het egter 'n beperkte nut in 'n verdedigingsrol.Spesiaal

Spesiale Nota's: 'n Ridder se stormloop verdubbel beide skade berokken en skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings terug-aanval nie

Bevorder na: Ruiter
Bevorder na:
Skuiwe: 40
LP: 50
Beweging: 10
EP: 150
Vlak: 2
Orde: wettig
IDLancer
Vermoëns:
(image)lans
steek
12 - 3
nabygeveg
bestorm
Weerstande
lem20%
steek-20%
impak30%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Graslande140%
Grot420%
Grot Muur9920%
Heuwels240%
Moeras420%
Mushroom Grove420%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water420%
Woud330%