Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Halbardier

(image)

'n Hellebaard is 'n moeilike en baie swaar wapen om te hanteer, maar kragtig in die hande van 'n kenner. Dit is ook meer buigsaam as die spies waarvan dit afstam. Enige hellebaardier sal jou vertel dat die wapen 4 primêre trefpunte het, 2 meer as die van 'n spies of 'n lans; dit is die punt, die lem, die pen op die basis van die skag en die binneste punt op die lem, wat gebruik word deur die wapen na die draer terug te trek. Al hierdie eienskappe maak dit 'n veelsydige wapen in 'n handgeveg, veral teen kavellerie.
Die hellebaard is egter duurder om te maak as 'n spies en in die hande van 'n beginner is dit baie minder doeltreffend. In die leërs van Wesnoth is dit die gewoonte om hierdie wapens slegs aan ervare lansmanne, wat bewys het dat hulle voldoende vaardighede het om dit op die regte wyse in 'n geveg aan te wend.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapen laat 'n hellebaardier toe om eerste in 'n handgeveg te slaan, selfs op verdediging.Spesiaal The length of this unit's weapon allows it to strike first in melee, even in defense.

Bevorder na: Lansdraer
Bevorder na:
Skuiwe: 44
LP: 72
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDHalberdier
Vermoëns:
(image)halberd
steek
15 - 3
nabygeveg
eerste trefhou
(image)halberd
lem
19 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek40%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%