Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Duellis

(image)

'n Eienaardige verskynsel onder die adelstand van Wesnoth is dat hulle hul seuns tipies by een van twee gevegskole inskryf wat hulle oplei in of perdrykuns of skermkuns. Duelliste word so genoem vanweë die slegte gewoonte van die jong aristokrate om vir die geringste belediging in 'n tweegeveg betrokke te raak.

Ervare skermers wat dikwels soos koninklikes lyk al is hulle nie uit die adelstand nie, dra 'n klein kruisboog saam met hulle wat hulle maklik onder 'n jas of 'n mantel kan wegsteek. Die boog is stadig om te laai en die gebruik word as oneervol beskou, maar nietemin is dit tog 'n nuttige wapen en die geledere van veterane maak dikwels gebruik daarvan om hul oorlewing te verseker.
Spesiale Nota's: Hulle skermvaardighede laat hierdie skermers toe om by teenstanders verby te glip en die beheersones te ignoreer.Spesiaal This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Skermer
Bevorder na: Wapenmeester
Skuiwe: 32
LP: 44
Beweging: 7
EP: 90
Vlak: 2
Orde: wettig
IDDuelist
Vermoëns: skermutselaar
(image)sabre
lem
5 - 5
nabygeveg
(image)kruisboog
steek
12 - 1
afstandgeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Chasm9920%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Graslande160%
Grot250%
Grot Muur9950%
Heuwels270%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Sneeu240%
Vlak Water240%
Woud270%