Trol Jongeling

Vlak 1

 

Bevorder na: Trol  Trol Klipgooier 

Bevorder na:

LP: 42  Skuiwe: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 36

Vermoƫns: regenereer

Om 'n Troll te beskryf as 'n welp, is ietwat van 'n oksimoron, want ons weet dat hulle lywe, selfs as hulle jonk is, baie harder is as die van 'n volgroeide man. Hulle is lomp en kan nog nie so goed loop nie, so hulle skarrel maar rond op vier pote. Die ingeboude brute krag van hulle spesie maak egter meer as genoeg op vir hierdie tekortkoming.
Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie vermoƫ wat hulle laat herstel asof hul op 'n dorpie rus.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
vuis impak 7-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start