Trol Kryger

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Trol

LP: 70  Skuiwe: 42  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns: regenereer

Trolle gebruik gewoonlik nie ordentlike wapens in 'n geveg nie. Hulle groot 'knuppels en klippe' werk goed genoeg. Daar is egter gevalle dat Trolle gesien was met kru lyfbeskutting en groot metaal hammers. Daar word geraai dat hierdie voorwerpe aan die Trolle voorsien word deur hul bondgenoote, want verkenningstogte in verskeie geweldadig-ontruimde Troll-gate het baie min bewys van enige gereedskaps-gebruik of metaalwerk gevind. As ons daaraan dink hoe skrikwekkend 'n Trol in 'n geveg is, maak 'n Trol in volle lyfbeskutting mens nagmerries kry.
Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie eienskap, wat veroorsaak dat hulle herstel asof hulle op 'n dorpie rus.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
hamer impak 20-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start