Spiesvegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Swaardvegter  Lansdraer  Spiesgooier 

Bevorder na: Boer

LP: 36  Skuiwe: 14  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 42

Vermoëns:

Swaarde is vir baie plaas arbeiders 'n luukse wat hulle nie kan bekostig nie. Spiese is makliker om te maak en werk net so goed sonder 'n metaal kop, alhoewel meeste een kan bekostig. Geklee in leer lyfbeskerming, en baie keer met 'n skild en 'n paar spiese as wapens, is die spiesvegters die kern van baie lëers. Meeste van die tyd word hulle in die eerste linies geplaas met net basiese opleiding.
Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens veroorsaak dat die spiesvegters eerste slaan in 'n geveg, selfs al verdedig hulle.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 7-3 nabygeveg eerste trefhou 
Spiesgooier steek 6-1 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start