Geraamte Boogskutter

Vlak 1

 

Bevorder na: Been Skieter 

Bevorder na:

LP: 31  Skuiwe: 14  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 35

Vermoëns: steek

Die Geraamte Boogskutter is 'n bietjie anders as die 'geraamtes' wat saam met hulle is - dit is 'n sonde teen die natuur om krygers wat klaar gesterf het in 'n stryd weer terug te bring om te veg. In hul meester se hande sal hierdie soldate enigiets doen om suksesvol te wees , want daar is nie die normale vrees om dood te gaan nie - aangesien hulle klaar dood is.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
vuis impak 3-2 nabygeveg  
boog steek 6-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
afstandgeveg -50%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 3 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start