Silwer Towenaar

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Rooi Towenaar

LP: 48  Skuiwe: 59  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns: teleporteer

Die vele paaie wat 'n towenaar kan wandel kan 'n groot verskil lei. Die silwer towenaar het hulself gegee aan die studie van die magte wat die wêreld vasbind, en het, tot 'n mate, dit reggekry om van die geheime van die wêreld te ontbloot meer as wat party mense hullle kan verbeel. Gesien as wysgere, of wandelende mistikusse, het die silwer toorwenaars hulle eie agenda's wat geheim bly selfs van hulle kollega's. Alhoewel hulle hulp verleen aan magistariums, wat hulle gebruik in die veld, is hulle maar ietwat afsydig.
Hulle het hule eie range in hul silwer towerkuns, 'n kuns wat sekere geheime van ander towenaars weerhou. Een geheim is om blykbaar groot afstande af te lê, teen 'n spoed wat baie vinniger is as wat enige normale mens dit kan doen. Die lede van die silwer toorkuns weier botweg om hierdie geheim aan die towenaars van die ander ordes te verklap, en die towenaars wat self probeer uitvind het, het gou moed opgegee en nooit weer daarvan gepraat nie.
Silwer Towenaars is baie keer meer fisies vaardig as ander towenaars, 'n vaardigheid wat handig te pas kom op die slagveld. Dit is nou te sê as mens hulle kan oortuig om hul towerkuns te gebruik.
Spesiale Nota's: die afstands-aanval van die silwer towenaar is magies, en staan 'n goeie kans om 'n trefhou te wees. Silwer Towenaars is hoogs bestand teen magiese aanvalle. Hulle kan tussen dorpies teleporteer, hetsy die speler albei dorpies beheer en die dorpie waarna die towenaar teleporteer is vry. Daar mag dus niemand op die bestemmings-dorpie wees nie.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 7-2 nabygeveg  
missiel vuur 9-4 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 50%
vuur 50%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start