Vlak 2
Bevorder na: Naga Mirmidoon 
Bevorder na: Naga Vegter
LP: 43 Skuiwe: 27 Skuiwe: 7 Orde: neutraal EP: 66
Vermoëns:
Baie van die jong krygers van die Naga streef daarna om eendag goed genoeg te wees om 'n tweede swaard te verdien. Die kuns om twee swaarde te gelykertyd vernuftig te hanteer, word by die Naga anders geleer as byvoorbeeld, die Orke. Die Naga's gebruik hulle slangvorm na die beste van hul vermoë en draai en swaai vinnig om houe te vermy. Dit maak hulle gevaarlik op land, maar die digtheid van die water vertraag hulle vermoë om dit te doen.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 7-4 | nabygeveg |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 0% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 2 | 50% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 40% |
Woud | 3 | 40% |
Heuwels | 3 | 40% |
Berge | 5 | 40% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 50% |
Grot | 2 | 40% |
Sneeu | 2 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 40% |
Chasm | 99 | 20% |