Meerman Spiesvegter

Vlak 2

 

Bevorder na: Meerman Spiesvegter 

Bevorder na: Meerman Jagter

LP: 40  Skuiwe: 27  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 85

Vermoëns:

Die Boog is nie die gunsteling wapen van die meermanne nie, want vir hulle dien spiesgooi dieselfde doel. Alhoewel gegooide spiese nie veel onder water beteken nie, maak die gewig van die spies dat dit nog steeds onder die water ingaan met 'n redelike vaart, en kan sodoende nog redelik effektief wees. Die spiese kan ook gebruik word in naby-gevegte diep onder die water. Dieselfde kan nie van 'n pyl gesê word nie.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 6-2 nabygeveg  
spies steek 6-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start