Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Meerman Net-gooier
LP: 55 Skuiwe: 46 Skuiwe: 7 Orde: wettig EP: 150
Vermoëns:
Die nette met gewigte aan wat deur die meermanne in oorlogvoering gebruik word is 'n moeilike wapen om goed te gebruik; diegene wat dit bemeester word deur hulle kamerade bewonder en waardeer. Die wapen help om die meerderwaardigheid van die meerman in sy element te bevestig en maak hulle ras 'n bedreiging vir enige vyand wat dit selfs net naby die water durf waag.
Spesiale Nota's: As 'n vyand in 'n net vasgevang word, word hulle vertraag en word hulle houe wat hulle in 'n geveg kan slaan met een verminder.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
spies | steek | 8-3 | nabygeveg | ||
net | impak | 8-3 | afstandgeveg | verstadig |
lem | 0% |
koue | 20% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 0% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 30% |
Woud | 5 | 30% |
Heuwels | 5 | 30% |
Berge | 99 | 20% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 3 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |