Meerman Spiesvegter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Mermaid Enchantress

LP: 49  Skuiwe: 52  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns:

Die feetjie-aard van die meerminne is die sterkste by die Sirenes, wie se verbintenis met die naia so sterk is dat hulle dikwels misgis word vir niades. Al is dit ver van die waarheid verwyder is so 'n feit heel verstaanbaar aangesien die ware naides selde gesien word, selfs deur die meerminne. Hulle toorkrag word op soortgelyke wyse gemanifesteer; 'n sirene kan die water om haar na willekeur beheer, amper asof dit deel van haarself is.
Die vele toepassings van hierdie kuns ontgaan die meeste landbewoners, wat eenvoudig net verwonderd is daaroor.
Spesiale Nota's: die aanvalle van 'n sirene besit toorkrag en staan daarom altyd 'n goeie kans om hul teenstanders te tref.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
naia aanraking impak 12-1 nabygeveg magies 
water sproei impak 15-3 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start