Lanser

Vlak 2

 

Bevorder na:

Bevorder na: Ruiter

LP: 50  Skuiwe: 40  Skuiwe: 10  Orde: wettig  EP: 150

Vermoƫns:

Lansiers is van die dapperste en mees gevreesde ruiters van Wesnoth. Hulle is geklee in 'n harnas wat die minimum beskerming bied, om hulle sodoende die vryheid te gee om vinnig te ry, dikwels baie vinniger as enige van hulle eweknieƫ. Die waaghalsige taktiek wat hulle inspan is egter 'n tweesnydende swaard, dis of glorie of 'n vinnige dood. Lansiers is goed daarmee om voetsoldate af te maai wat die fout gemaak het om uit hulle linies weg te breek en om verdedigingslinies te oorbrug. Hulle het egter 'n beperkte nut in 'n verdedigingsrol.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
lans steek 12-3 nabygeveg bestorm 

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 30%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 99 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 4 20%
Chasm 99 20%

Back to start