Ridder

Vlak 2

 

Bevorder na: Geloofskryger  Groot Ridder 

Bevorder na: Ruiter

LP: 58  Skuiwe: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 120

Vermoëns:

Perderuiters met vaardigheid en dissipline word bevorder na Ridders toe. Hulle is veterane van vele gevegte en het al dikwels die noodlottige gevolge van 'n mislukte stormloop aanskou en het dus geleer om dit met omsigtigheid te gebruik. Ridders dra ook daarom swaarde as deel van hulle wapenrusting en gebruik dikwels taktieke wat al verg dit veel meer geduld, baie veiliger is as 'n stormloop. Hulle lanse staan altyd egter reg en om ervaring op te doen met hierdie wapen is net tot hul voordeel.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-4 nabygeveg  
lans steek 14-2 nabygeveg bestorm 

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 30%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 99 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 4 20%
Chasm 99 20%

Back to start