Inferno Draak

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Vuur Draak

LP: 82  Skuiwe: 51  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns:

Die vlieënde skepsels wat as Helsebranderdrake bekend staan is die meesters van die vuur wat hulle inasem en is net so goed soos hulle voorgangers in die gebruik daarvan. Hierdie natuurlike vermoë maak dat hulle bykans immuun is teen vuuraanvalle. Hulle blink vlamkleurige harnas is 'n toonbeeld van die trots van hul stand, die ideaal waarna hulle broeders strewe.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 12-2 nabygeveg  
vuurasem vuur 8-6 afstandgeveg  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 80%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 2 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 40%

Back to start