Grifon Ruiter

Vlak 1

 

Bevorder na: Grifon Meester 

Bevorder na:

LP: 34  Skuiwe: 24  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 38

Vermoëns:

Net 'n paar kan met Grifone versoen word. Hulle word dan later die Grifon Ryers en verken die wêreld deur rond te vlieg op die Grifon se rug.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 12-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 10%
impak -20%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 20%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 3 30%
Chasm 1 50%

Back to start