Skurkie

Vlak 1

 

Bevorder na: Misdadiger 

Bevorder na: Bouval

LP: 30  Skuiwe: 14  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 36

Vermoƫns:

Hierdie krimenele word op neergekyk deur hulle boefbase, want hulle word gereeld gevra om werke te doen wat baie rondhardloop vereis. Hulle word dikwels ingespan as verkenners of boodskappers. Hierdie uithouvermoƫ enen kennis kom dan handig te pas in 'n geveg. Ten spyte van hul karige wapens, is hulle handig gedurende die nag, waneer hulle die vyand goed kan verpes.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 5-2 nabygeveg  
slinger impak 5-2 afstandgeveg  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 99 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Sneeu 2 40%
Mushroom Grove 2 70%
Chasm 99 20%

Back to start