Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Elwe-Skut
LP: 47 Skuiwe: 55 Skuiwe: 6 Orde: neutraal EP: 150
Vermoƫns:
Daar word vertel van 'n elf wat 'n pyl kon stop deur dit met een van sy eie pyle raak te skiet. Dit is 'n testament vir die elfse veruf dat so 'n storie ernstig opgeneem kan word. Die skerpskutters wat die elwe het, het eenvoudig die kuns geheel en al bemeester.
Spesiale Nota's: As gevolg van hul skerpskutter vermoƫ het die elwe 'n groot kans om hul vyande raak te skiet, maar net as hulle aanval.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 7-2 | nabygeveg | ||
grootboog | steek | 10-5 | afstandgeveg | skutter |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |