Vlak 1
Bevorder na: Elvish Druid  Elvish Sorceress 
LP: 26 Skuiwe: 15 Skuiwe: 5 Orde: neutraal EP: 32
Vermoëns: gesondmaak
Omdat die elwe gedeeltelik fee is, het hulle 'n natuurlike aanleg vir die toorkuns. Hulle het ook 'n noue bond met die natuur en kan dit gebruik as 'n bondgenoot in 'n geveg. Vyande kan verstrengel word deur die wortels waarop hul staan, en die maak hulle nie so gevaarlik nie.
Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte van 'n geveg.
Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese genesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie heeltemal genees nie.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
staf | impak | 3-2 | nabygeveg | ||
verstrengel | impak | 3-2 | afstandgeveg | verstadig |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |