Elfse Bewaarder

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Wreker 

Bevorder na: Elfse Boogskutter

LP: 42  Skuiwe: 41  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 90

Vermoëns: lokval

'n Man kan baie jare in 'n woud spandeer en hy sal voel dat hy net 'n gas van die woud is. Met die elwe is dit net omgekeerd. Enige elf wat die leersaamhede van die woud bestudeer raak 'n meester van die woud en wanner dit gekombineer word met hul vaardigheid as swaardvegter en bookskutters, is die resultaat 'n magtige vegter.
Spesiale Nota's: Die bewaarder se vernuftigheid as woudman maak hul onsigbaar aan die vyand totdat die vyand langs hulle is, of totdat die bewaarder aanval.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-3 nabygeveg  
boog steek 7-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 2 30%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start