Vlak 2
Bevorder na: Elfse Maarskalk 
Bevorder na: Elfse Vegter
LP: 47 Skuiwe: 32 Skuiwe: 5 Orde: neutraal EP: 90
Vermoëns: leierskap
Elwe, nie soos ander rasse nie, sal vinning hulle rasgenoote raaksien wat ervare is in veldslae en hulle volg. Dit is heel anders as met die mense-ras waar daar 'n mengelmoes van omkopery en intimidasie ie. Die kombinasie van hulle gewilligheid om die wysheid van hul leiers te aanvaar, en die tendens om leiers op meriete te kies is een van die stille sterkpunte van die elwe.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n kaptein veroorsaak dat manskappe van 'n laer vlak as die kaptein, meer skade veroorsaak in 'n geveg.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 7-4 | nabygeveg | ||
boog | steek | 5-3 | afstandgeveg |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | -10% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Chasm | 99 | 20% |