Vlak 2
Bevorder na: Dwergse Drake-wag 
Bevorder na: Dwergse Donderaar
LP: 44 Skuiwe: 30 Skuiwe: 4 Orde: neutraal EP: 95
Vermoëns:
Die Dwergse Donderwagte is bekend vir hul snaakse wapens. Hierdie houtstokke met yster inlegsels maak 'n donderse lawaai as die dwerge kwaad is. Hoe die wapen vervaardig word, is 'n geheim wat na die graf toe geneem was deur die dwerge van Knalga, wie se wapens die was, so ons aanvaar dat hulle dit gemaak het. Die meeste wat ons weet, van-uit wat mense vertel, is dat die donkerbekke van die wapen 'n swart poeier vreet en dit maak die monster binne in die donderbuis wakker.
Alhoewel dit verskeie minute om die wapen gelaai te kry, is dit volgens die dwerge die wag werd.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
dolk | lem | 6-3 | nabygeveg | ||
donderstok | steek | 28-1 | afstandgeveg |
lem | 20% |
koue | 10% |
vuur | 10% |
afstandgeveg | 10% |
impak | 20% |
steek | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 1 | 30% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 1 | 70% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 1 | 30% |
Grot | 1 | 50% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 1 | 40% |
Chasm | 99 | 20% |