Draug

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Revenant

LP: 68  Skuiwe: 50  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns: steek

Die Draug, oorblyfsels van wat eens legendariese krygers was, boesem vrees by almal wat hul teenstaan in. Hulle word nie deur boosheid gedryf nie maar is verewig verbind tot die droom van onlewe en hul wandel deur al die grootse veldslae in hul herinneringe en veg desperaat om weer vry te wees, vir 'n vrede wat slegs met die mag van wapens gekoop kan word. Hulle herrinneringe van hul vyand of die rede vir hul stryd het lankal vervaag.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
byl lem 12-4 nabygeveg  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
afstandgeveg -50%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 3 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start