Drake Kapper

Vlak 2

 

Bevorder na: Drake Bewaarder 

Bevorder na: Drake Kletter

LP: 62  Skuiwe: 31  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 105

Vermoëns:

Kappers is kletters wat gekies het om die gebruik van 'n Halberd te bemeester eerder as om 'n swaard of spies te dra. Hulle grootte laat hulle toe om 'n wapen te gebruik wat by hul groot lywe pas, groot genoeg om 'n perd in te ryg soos 'n mens met 'n vark sal maak. Hulle opleiding het ook hulle stamina en verdedigingsvermoëns verbeter, wat 'n groot voordeel is wat hulle oor hulle neefs die Gladiators het.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
halberd lem 11-3 nabygeveg  
halberd steek 17-2 nabygeveg eerste trefhou 

Weerstande

lem 20%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 30%
steek 10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 3 20%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 99 20%

Back to start