Vlak 1
Bevorder na: Lug Draak 
LP: 32 Skuiwe: 16 Skuiwe: 8 Orde: wettig EP: 35
Vermoëns:
Drake Swewers se harnasse is so lig as moontlik sodat hulle vinnig van hulle vyande kan ontsnap wanneer hulle hul grotte verlaat. Hierdie Drake is bekwame vegters en besit ook die interne vuur wat hul rasgenote het. Swewers kan ook hul spoed doeltreffend gebruik om met 'n harde slag in hulle teenstanders vas te vlieg en tot oorgawe te dwing. Die beste swewers het ook die vooruitsig om by die geledere van die Lugdrake, wat so hoog vlieg, aan te sluit.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
slaan toe | impak | 6-2 | nabygeveg | ||
vuurasem | vuur | 3-3 | afstandgeveg | skutter |
lem | 10% |
koue | -50% |
vuur | 50% |
afstandgeveg | -30% |
impak | 20% |
steek | -10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 2 | 20% |
Vlak Water | 1 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 1 | 40% |
Heuwels | 1 | 40% |
Berge | 1 | 40% |
Moeras | 1 | 30% |
Sand | 1 | 40% |
Grot | 3 | 30% |
Sneeu | 2 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 40% |
Chasm | 1 | 40% |