Drake Vlamhart

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Drake Fakkel

LP: 72  Skuiwe: 51  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns: leierskap

Daar word gesê dat die oudste drake are het waarin vuur vloei eerder as bloed. Dat hulle vuur kan blaas maak dit geloofwaardig, maar vir een of ander rede het niemand nog probeer om een oop te sny om uit te vind nie.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Vlamhart stel goedgesinde eenhede langs hulle in staat om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 11-3 nabygeveg  
vuurasem vuur 9-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 2 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 40%

Back to start