Dode Ridder

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na:

LP: 66  Skuiwe: 45  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns: leierskap

Verhale word vertel van die magtigste krygers en generale, wat deurtrek van haat en 'n gevoel van verraad, weer na hierdie wêreld as Dooie Ridders teruggekeer het. Hulle dra dieselfde wapens as tevore en lei die wandelende dooies in hulle soeke na wraak.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
strydbyl lem 11-4 nabygeveg  
kruisboog steek 6-2 afstandgeveg  

Weerstande

lem 10%
koue 60%
vuur -20%
afstandgeveg -50%
impak -10%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 3 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 60%
Chasm 99 20%

Back to start