Boogskutter

Vlak 1

 

Bevorder na: Grootboogman 

Bevorder na: Swaardvegter

LP: 33  Skuiwe: 15  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 39

Vermoëns:

Die gebruik van boogskiet om dinge anders as wild te skiet is al bekend sedert dit begin het en is boogskutters sedert menseheugenis 'n onmisbare element in oorlogvoering. Boogskutters is gewoonlik van nederige afkoms en kom uit die gewone mense of soms houtkappers en is redelik vaardig met beide 'n boog en 'n kort swaard en word algemeen op 'n slagveld aangetref.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
steekswaard lem 6-2 nabygeveg  
boog steek 6-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start